Route 62 Calitzdorp Accommodation - Self Catering Accommodation in Matjiesvlei near Oudtshoorn
Matjiesvlei Cottages
Self Catering Accommodation
Home | Middelplaas | Bokwagtershuis | Die Stalle | Die Skuur | Calitzdorp | Guest reviews | Contact us

Guest reviews

Judy and Johan

We love the house and enjoyed our staying here. God felt close.


Laughtons

What a quaint little cottage! We loved every minute.


Dugmore

Ons het geweet dat ons Die Bokwagtershuis gaan geniet, en ons was reg.


Pienaars

’n Mens mag nie begeer nie, maar hier is dit moeilik. Baie dankie vir julle pogings om hierdie soort nalatenskap vir ander te bewaar. Ons het ’n heerlike naweek in Die Bokwagtershuis gehad en sal graag weer wil kom.


Malherbes

Nobody could ask for more. Peace and tranquillity with all that is needed at hand. A delight, thank you.


Ferreira

Wat ‘n “soul-retreat”! Ons het ure op die stoep gesit en boek lees uit die sitkamer se boekrak. Die bed en beddegoed slaap fantasties lekker. Die omgewing is onverbeterlik.


De Hart

Wonderlike wegbreekplek. Baie besonderse dekor. Sal beslis weer kom.


Thompson

Bokwagters cottage – elegant rustic - what a pleasing and interesting combination! It is also very well supplied. The silence was glorious and satisfying.


Vermeulen

Wat ‘n wonderlike plek, huis weg van die huis.


Bothas

Ons sien dieselfde sensitiewe argiteks- en binnenshuise hande in Die Bokwagtershuis as die vorige keer wat ons in Middelplaas tuisgegaan het. Dankie vir al die bewaringswerk in die vallei en omgewing. Die huis het ons die rus en rustigheid gegee wat ons nodig gehad het.


Nell

Middelplaas; Die Stalle en die Bokwagtershuis; my 80ste verjaardag met kinders en kleinkinders. Baie geniet.


Warren

Lovely place, beautifully renovated. We had a lovely time here & leave totally restored.


Du Toits

Aangenaam verras deur die detail waarmee die huis ingerig is. Ons het lekker gerus en die stilte geniet. Baie dankie.


Yell

Beautifully renovated, added by farm dam and tranquil views. We will be back.


Peinck

Our tip for warm summer nights. Sit in the garden, watch the billions of stars without any disturbance of lights and listen to nature – that’s how to enjoy life.


Wessels

Indrukwekkend! Wonderlik dat jul hierdie juweel bewaar het, soveel word eenvoudig platgeslaan of verlate gelaat. Wonderlik gerestoureer, en voorreg om te kon geniet.


Meyer

Dankie vir die bewaring; die rustigheid en lieflike berge. Die huisie het alles en is baie gerieflik. Lekker gestap. Was lekker om weer in plaasdam te kon swem na jare.


Scholtz

Ons het stilte en natuurskoon geniet. Lekker geslaap op stewige matras en goeie linne. Niks meer nodig in die kombuis nie – perfek!


Thomlinsons

An excellent restoration job! Thanks for making such a welcoming, comfortable and well equipped place for us to rest our heads.


Bretts

Wat ‘n wonderlike verrassing! ‘n juweel van ‘n plek; meer werd as enige som geld. In “vintage” Mimi Coertse se woorde; “O, ek sien weer die son op die velde en die ewige blou daarbo. En my hart skiet vol van heimwee...” Die huisies is so nostalgies; maar ook vyfster-verblyf. Die gevoel van gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel.


Van Tonder

’n Week se kwaliteit in 1 dag!


White

This one really deserves the quote: “ A little piece of heaven fell to earth one day.” All the authenticity of a Plaas huis, but with every modern Con at hand. Thanks for your generosity for sharing your dream.


Boshoff

Lekker geelvis gevang. Goeie leesboeke. Huis is netjies en skoon en goed toegerus.


Roux

Middelplaas is pragtig en baie gemaklik. Mal oor die linne! Dis een van die rustigste plekke waar ons nog was.


Clark

Ons was heerlik verras en tevrede met ons keuse om vir ons” honeymoon aand” hier te kom oorslaap. Die plekkie is pragtig, en ons droom van so ’n vakansiehuisie. Ons het in die reën gearriveer en die kaggel ook getoets! Wonderlik!


Jessica

So quaint and quiet with amazing sunset. Thank you!


Bauman, Germany

If we had found this little paradise earlier, we probably would have spent our whole holiday here!


Fleming

The most amazing setting. Keep it as it is. We loved having no TV. Brilliant fishing and some amazing climbing.


Van Heerden

Pragtige plekkie, so lekker stil en rustig. Great bergfiets-roetes.


Stacey

Books! Comfy beds. What an amazing find! Such a quaint little place in this beautiful valley in the middle of nowhere. Beautifully appointed.


Le Roux

Nou weet ons hoe dit voel om ‘n sorgelose bestaan te voer. Dankie.


Andrew and Jane

Very comfortable and tasteful house put together with care. Lovely selection of books. Had a wonderful stay. Enjoyed comfy beds and furniture.


Vincent, Frankryk

Een fantastiese huis met meubels en een wonderlike hemelsnags en een kudde volstruise vir die kinders se plesier.


Saunders

What a fabulous way to unwind after a gruelling Sewe Weeks Poort Cycle Race! We got the medal and sure found the right place.


Louws

Baie dankie dat julle hierdie pragtige kloof met ons stadsjapies deel – ons gaan 2009 tegemoet met nuwe krag; moed en perspektief.


Preuss

A highlight on our Cape Trip! We loved it here. Thank you.


Avery

Very well appointed cottage in shining surroundings. We loved being in the middle of nowhere and enjoyed the lovely animals which popped in to visit.


Hores

Ons en skurwejantjie is groot vriende! Kaggel en braai is baie lekker.


Schoemans

Ons het so lekker op Middelplaas gekuier, dankie. Matjiesvlei is sowaar ’n fluweel. Ons het heerlik in die Gamka baljaar met ons kinders, gewag dat die vark kleintjies kry en aartappels gaan uittrek. Soveel mooi voëls gesien. Die stilte is ’n seën.


Willis

What a blessing to be able to LIVE! Thank you for sharing it with us – I don’t know if I would.


Smits

Lekker plaashuis. Heerlike kaggel. Goed toegerus. Sneeu op die berge en wilde wind het ’n fantastiese atmosfeer geskep. Dankie.


Giselle

Dear Marietjie. We had a wonderful time. Thank you for the pool fence, it worked brilliantly. I am so enjoying your garden, the new bed is going to be stunning. You really have created a very special place. Thank you.


 

 

 

mobile:

+27 (0)82 733 4556
e-mail:

scannell@mweb.co.za